Bladsye

Vrydag 28 Augustus 2015

Kyk, Ek stuur vir julle die profeet Elia

Kyk, Ek stuur vir julle die profeet Elia voordat die groot en vreeslike dag van die HERE aanbreek, en hy sal die hart van die vaders terugbring na die kinders en die hart van die kinders tot hulle vaders, sodat Ek nie hoef te kom en die land met die banvloek tref nie. Maleagi 4:5-6

Kyk, Ek stuur vir julle die profeet Elia voordat die groot en vreeslike dag van die HERE aanbreek, en hy sal die hart van die vaders terugbring na die kinders en die hart van die kinders tot hulle vaders, sodat Ek nie hoef te kom en die land met die banvloek tref nie.
Maleagi 4:5-6

Woensdag 26 Augustus 2015

Die Here is getrou

maar die Here is getrou, Hy sal julle versterk en bewaar van die bose 2 Thessalonicense 3:3maar die Here is getrou, Hy sal julle versterk en bewaar van die bose
2 Thessalonicense 3:3

Maandag 24 Augustus 2015

Loof die Here - o my siel!

Loof die Here, o my siel! en alles wat binne-in my is, Sy heilige Naam. Psalm 103:1
Loof die Here, o my siel!
en alles wat binne-in my is, Sy heilige Naam.
Psalm 103:1

Saterdag 22 Augustus 2015

Vrydag 14 Augustus 2015

By God is alle dinge moontlik

Maar Jesus het hulle aangekyk en vir hulle gesê:  By mense is dit onmoontlik,  maar by God is alle dinge moontlik.  Mattheus 19:26

Maar Jesus het hulle aangekyk en vir hulle gesê: 
By mense is dit onmoontlik, 
maar by God is alle dinge moontlik. 
Mattheus 19:26

Woensdag 12 Augustus 2015

In die begin was die Woord

In die begin was die Woord, en die Woord was by God en die Woord was God. Johannes 1:1

In die begin was die Woord, en die Woord was by God en die Woord was God.
Johannes 1:1

Dinsdag 11 Augustus 2015

Uit genade is julle gered

Want uit genade is julle gered deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God Efesiers 2:8
Uit genade is julle gered

Want uit genade is julle gered deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God
Efesiers 2:8