Bladsye

Woensdag 23 September 2015

Skep vir my 'n rein hart


Skep vir my 'n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees Psalm 51:12


Skep vir my 'n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees
Psalm 51:12

Maandag 07 September 2015

Ek is tot alles in staat deur Christus


Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Filippense 4:13

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee.
Filippense 4:13


12) Ek weet wat armoede is en ek weet wat oorvloed is; van alles het ek ondervinding: om genoeg te hê om te eet sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly.

13) Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.

Filippense 4:12-13

Woensdag 02 September 2015

Alles werk ten goede mee...

En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. Romeine 8:28

En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.
Romeine 8:28

En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. Romeine 8:28