Bladsye
(Skuif na ...)
Tuis
▼
Saterdag 16 April 2016
Dink, Here, aan u barhartigheid
Sajin.
Dink, Here , aan u barmhartigheid
en u goedertierenhede,
want dié is van ewigheid af.
PSALMS 25:6
Donderdag 14 April 2016
Lei my in U waarheid {Psalm25}
He. Lei my in U waarheid en leer my,
want U is die God van my heil.
U verwag ek die hele dag.
Psalm 25:5
Maandag 11 April 2016
Jesus - die weg, die waarheid, die lewe
Jesus antwoord hom:
Ek is die weg en die waarheid en die lewe;
niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.
Johannes 14:6
facebook cover
lockscreen/ wallpaper vir jou foon
Donderdag 07 April 2016
Here, maak my U weë bekend {psalm25}
Dalet.
Here, maak my U weë bekend, leer my U paaie.
Psalm 25:4
Woensdag 06 April 2016
Almal wat U verwag sal nie beskaamd staan nie
Gimel. Ja, almal wat U verwag, sal nie beskaamd staan nie.
Hulle sal beskaamd staan wat troueloos handel sonder oorsaak.
PSALM 25:3
AFR53
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe