Bladsye

Donderdag 30 Augustus 2018

As ons ons sondes bely

As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig  1 Johannes 1:9 Bybelverse in Afrikaans


As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig

1 Johannes 1:9


Woensdag 29 Augustus 2018

Wandel in wysheid

'Wandel in wysheid teenoor die wat buite is, en koop die tyd uit. Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord. ' KOLOSSENSE 4:5-6  #afrikansebybelvers
'Wandel in wysheid teenoor die wat buite is, en koop die tyd uit. Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord. ' KOLOSSENSE 4:5-6 

Dinsdag 28 Augustus 2018

Soek eers die koninkryk van God



'Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. '  MATTHÉÜS 6:33 Afrikaans Bybelvers

'Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. '
MATTHÉÜS 6:33

Maandag 27 Augustus 2018

Hierin is die liefde...

bybelversafrHierin is die liefde: nie dat ons God liefgehad het nie, maar dat Hy ons liefgehad het en sy Seun gestuur het as ’n versoening vir ons sondes. I JOHANNES 4:10 AFR53 #bybelvers #Jesus . . #afrikaansebybelverse #bybelversie #bybelversafr
bybelversafrHierin is die liefde: nie dat ons God liefgehad het nie, maar dat Hy ons liefgehad het en sy Seun gestuur het as ’n versoening vir ons sondes.
I JOHANNES 4:10 AFR53
#bybelvers #Jesus
.
.
#afrikaansebybelverse #bybelversie#bybelversafr







Vrydag 24 Augustus 2018

Die wat op die Here vertrou...

' Die vrees vir die mens span ’n strik; maar hy wat op die Here vertrou, sal beskut word. ' SPREUKE 29:25 #afrikaansebybelvers
' Die vrees vir die mens span ’n strik; maar hy wat op die Here vertrou, sal beskut word. ' SPREUKE 29:25 

Donderdag 23 Augustus 2018

wees nie bevrees nie


' Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand. ' JESAJA 41:10  #afrikaansebybelvers
' Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand. ' JESAJA 41:10

Woensdag 22 Augustus 2018

Word toornig en moenie sondig nie...

' Word toornig en moenie sondig nie; laat die son nie ondergaan oor julle toorn nie; en gee aan die duiwel geen plek nie. ' EFÉSIËRS 4:26-27 #afrikaansebybelvers
' Word toornig en moenie sondig nie; laat die son nie ondergaan oor julle toorn nie; en gee aan die duiwel geen plek nie. ' EFÉSIËRS 4:26-27 

Dinsdag 21 Augustus 2018

Goedheid en guns

Goedheid en guns
'Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die Here bly in lengte van dae.' PSALMS 23:6 

Maandag 20 Augustus 2018

Ek will sing tot eer van die Here

'Ek wil sing tot eer van die Here solank as ek lewe, ek wil psalmsing tot eer van my God solank as ek daar is. ' PSALMS 104:33 #afrikaansebybelvers
'Ek wil sing tot eer van die Here solank as ek lewe, ek wil psalmsing tot eer van my God solank as ek daar is. ' PSALMS 104:33