Bladsye

Sondag 30 September 2018

Soos die Vader My liefgehad het

Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad. Bly in hierdie liefde van My. JOHANNES 15:9 AFR53  https://bible.com/bible/5/jhn.15.9.AFR53
Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad. Bly in hierdie liefde van My.
JOHANNES 15:9 AFR53

https://bible.com/bible/5/jhn.15.9.AFR53


Saterdag 29 September 2018

’n Nuwe gebod gee Ek julle

’n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. JOHANNES 13:34 AFR53  https://bible.com/bible/5/jhn.13.34.AFR53
’n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê.
JOHANNES 13:34 AFR53

https://bible.com/bible/5/jhn.13.34.AFR53


Vrydag 28 September 2018

Want so lief het God die wêreld gehad

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. JOHANNES 3:16 AFR53  https://bible.com/bible/5/jhn.3.16.AFR53
Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.
JOHANNES 3:16 AFR53

https://bible.com/bible/5/jhn.3.16.AFR53


Donderdag 27 September 2018

Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop

Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My. OPENBARING 3:20 AFR53  https://bible.com/bible/5/rev.3.20.AFR53
Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My.
OPENBARING 3:20 AFR53

https://bible.com/bible/5/rev.3.20.AFR53

Woensdag 26 September 2018

Dinsdag 25 September 2018

Ek sal vir julle ’n Vader wees

en Ek sal vir julle ’n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, spreek die Here, die Almagtige. II KORINTHIËRS 6:18 AFR53
en Ek sal vir julle ’n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, spreek die Here, die Almagtige.
II KORINTHIËRS 6:18 AFR53

Maandag 24 September 2018

Verneder julle dan onder die kragtige hand van God

Verneder julle dan onder die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die regte tyd. I PETRUS 5:6 AFR53


Verneder julle dan onder die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die regte tyd.
I PETRUS 5:6 AFR53


Vrydag 21 September 2018

Maar bo alles moet julle mekaar vurig liefhê

Maar bo alles moet julle mekaar vurig liefhê, want die liefde sal ’n menigte sondes bedek. I PETRUS 4:8
Maar bo alles moet julle mekaar vurig liefhê, want die liefde sal ’n menigte sondes bedek.
I PETRUS 4:8
AFR53


Donderdag 20 September 2018

Jesus Christus is gister en vandag dieselfde

Jesus Christus is gister en vandag dieselfde
Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid.

HEBREËRS 13:8
AFR53


Woensdag 19 September 2018

Sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag

Sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag
En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ’n beloner is van die wat Hom soek.
HEBREËRS 11:6
AFR53


Dinsdag 18 September 2018

Maandag 17 September 2018

Groot en ondeurgrondelike dinge

'Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend maak groot en ondeurgrondelike dinge wat jy nie weet nie. '  JEREMIA 33:3 bybelverse in afrikaans
'Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend maak groot en ondeurgrondelike dinge wat jy nie weet nie. '

JEREMIA 33:3


Vrydag 14 September 2018

God is my sterke rots

'God is my redding en my krag; God is my sterke rots en my toevlug.'  PSALMS 62:8 bybelverse in afrikaans
'God is my redding en my krag; God is my sterke rots en my toevlug.'

PSALMS 62:8


Donderdag 13 September 2018

Daarom gee ons nie moed op nie

DAAROM gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans word die innerlike mens dag ná dag vernuwe.  II KORINTHIËRS 4:16 bybelverse in afrikaans
DAAROM gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans word die innerlike mens dag ná dag vernuwe.

II KORINTHIËRS 4:16


Woensdag 12 September 2018

Bewaar die kosbare skat

'Bewaar met die hulp van die Heilige Gees wat in ons woon, die kosbare skat wat aan jou toevertrou is.'  2 TIMOTEUS 1:14 b bybelverse in afrikaans
'Bewaar met die hulp van die Heilige Gees wat in ons woon, die kosbare skat wat aan jou toevertrou is.'

2 TIMOTEUS 1:14


Dinsdag 11 September 2018

Staan op, word verlig

'STAAN op, word verlig; want jou lig kom, en die heerlikheid van die Here gaan oor jou op. '  JESAJA 60:1 bybelverse in afrikaans
'STAAN op, word verlig; want jou lig kom, en die heerlikheid van die Here gaan oor jou op. '

JESAJA 60:1


Maandag 10 September 2018

Daar is geen vrees in liefde

'Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. '  I JOHANNES 4:18 bybelverse in afrikaans
'Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. '

I JOHANNES 4:18


Vrydag 07 September 2018

Donderdag 06 September 2018

Bid vir almal in gesagsposisies

'Bid só vir konings en alle ander in gesagsposisies sodat ons in vrede en rustigheid, toewyding en eerbaarheid kan lewe. '  1 TIMOTEUS 2:2 bybelverse in Afrikaans
'Bid só vir konings en alle ander in gesagsposisies sodat ons in vrede en rustigheid, toewyding en eerbaarheid kan lewe. '

1 TIMOTEUS 2:2


Woensdag 05 September 2018

Dinsdag 04 September 2018

Wapenrusting van God

Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van duiwel.  Efesiërs 6:11 bybelverse in afrikaans
Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van duiwel.

Efesiërs 6:11


Maandag 03 September 2018

'Maar Hy antwoord en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan. '  MATTHÉÜS 4:4 bybelverse in afrikaans
'Maar Hy antwoord en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan. '

MATTHÉÜS 4:4


Saterdag 01 September 2018

God is liefde


En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom.  I JOHANNES 4:16 AFR53 bybelverse in afrikaans
En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom. 
I JOHANNES 4:16 AFR53