Bladsye

Saterdag 16 April 2016

Dink, Here, aan u barhartigheid

Sajin.  Dink, Here , aan u barmhartigheid  en u goedertierenhede,  want dié is van ewigheid af.  PSALMS 25:6 #afrikaans #bybelvers

Sajin. 
Dink, Here , aan u barmhartigheid 
en u goedertierenhede, 
want dié is van ewigheid af.

PSALMS 25:6

Donderdag 14 April 2016

Lei my in U waarheid {Psalm25}

He. Lei my in u waarheid en leer my,  want U is die God van my heil.  U verwag ek die hele dag. Psalm 25:5 #afrikaans #bybelvers

He. Lei my in U waarheid en leer my, 
want U is die God van my heil. 
U verwag ek die hele dag.
Psalm 25:5

Maandag 11 April 2016

Jesus - die weg, die waarheid, die lewe


Jesus antwoord hom:  Ek is die weg en die waarheid en die lewe;  niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.  Johannes 14:6 #afrikaans #bybelvers #jesus

Jesus antwoord hom:
Ek is die weg en die waarheid en die lewe;
niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.


Johannes 14:6

Jesus antwoord hom:  Ek is die weg en die waarheid en die lewe;  niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.  Johannes 14:6 #afrikaans #bybelvers #jesus

Jesus antwoord hom:  Ek is die weg en die waarheid en die lewe;  niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.  Johannes 14:6 #afrikaans #bybelvers #jesus
facebook cover

Jesus antwoord hom:  Ek is die weg en die waarheid en die lewe;  niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.  Johannes 14:6 #afrikaans #bybelvers #jesus
lockscreen/ wallpaper vir jou foon 

Donderdag 07 April 2016

Woensdag 06 April 2016

Almal wat U verwag sal nie beskaamd staan nie

Gimel. Ja, almal wat U verwag, sal nie beskaamd staan nie.   Hulle sal beskaamd staan wat troueloos handel sonder oorsaak.   PSALMS 25:3   AFR53 #afrikaans #bybelvers

Gimel. Ja, almal wat U verwag, sal nie beskaamd staan nie.

 Hulle sal beskaamd staan wat troueloos handel sonder oorsaak.


PSALM 25:3 

AFR53