I JOHANNES 4:18
Wys tans plasings met die etiket 1Johannes. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket 1Johannes. Wys alle plasings
Maandag 10 September 2018
Daar is geen vrees in liefde
'Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. '
I JOHANNES 4:18
I JOHANNES 4:18
Maandag 27 Augustus 2018
Hierin is die liefde...
![]() |
| bybelversafrHierin is die liefde: nie dat ons God liefgehad het nie, maar dat Hy ons liefgehad het en sy Seun gestuur het as ’n versoening vir ons sondes. I JOHANNES 4:10 AFR53 #bybelvers #Jesus . . #afrikaansebybelverse #bybelversie#bybelversafr |
Woensdag 20 Januarie 2016
Ons het Hom lief
Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.
1 Johannes 4:19
1Johannes 4:18-21
18Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie.
19 Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.
20 As iemand sê: Ek het God lief — en sy broeder haat, is hy ’n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het nie?
21En hierdie gebod het ons van Hom dat hy wat God liefhet, ook sy broeder moet liefhê.
![]() |
| lockscreen |
Teken in op:
Plasings (Atom)







