Bladsye

Maandag 08 Julie 2019

Bid en vir julle sal gegee word

Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.  MATTHÉÜS 7:7 AFR53  https://bible.com/bible/5/mat.7.7.AFR53    #bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus

J8

Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.
MATTHÉÜS 7:7 AFR53
https://bible.com/bible/5/mat.7.7.AFR53

#bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus

Sondag 07 Julie 2019

Wees nie wys in jou eie oë nie

Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die Here , en wyk af van die kwaad;  SPREUKE 3:7 AFR53  https://bible.com/bible/5/pro.3.7.AFR53    #bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus

Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die Here , en wyk af van die kwaad;
SPREUKE 3:7 AFR53
https://bible.com/bible/5/pro.3.7.AFR53

#bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus

Vrydag 05 Julie 2019

Vertrou op die Here met jou hele hart

Vertrou op die Here met jou hele harten steun nie op jou eie insig nie.   SPREUKE 3:5 AFR53    #bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus

Add caption
Vertrou op die Here met jou hele harten steun nie op jou eie insig nie.
SPREUKE 3:5 AFR53

#bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus

Donderdag 04 Julie 2019

Bewaak jou hart

Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.  SPREUKE 4:23 AFR53      #bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus

 Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.
SPREUKE 4:23 AFR53

#bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus

Donderdag 27 Junie 2019

Hy verlos en red en doen tekens en wonders

Hy verlos en red en doen tekens en wonders in die hemel en op aarde, Hy wat Daniël uit die mag van die leeus verlos het. DANIËL 6:28 AFR53 https://bible.com/bible/5/dan.6.28.AFR53

Hy verlos en red en doen tekens en wonders in die hemel en op aarde, Hy wat Daniël uit die mag van die leeus verlos het.
DANIËL 6:28 AFR53
https://bible.com/bible/5/dan.6.28.AFR53

Saterdag 22 Junie 2019

Die lamp van die liggaam

Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog dan reg is, sal jou hele liggaam verlig wees. MATTHÉÜS 6:22 AFR53  #bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus
Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog dan reg is, sal jou hele liggaam verlig wees.
MATTHÉÜS 6:22 AFR53

#bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus

Donderdag 20 Junie 2019

Skatte in die hemel

maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; MATTHÉÜS 6:20 AFR53  #bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus
maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie;
MATTHÉÜS 6:20 AFR53

#bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus

Woensdag 19 Junie 2019

Vlug vir die hoerery

Vlug vir die hoerery. Enige sonde wat ’n mens doen, is buite die liggaam; maar wie hoerery bedryf, sondig teen sy eie liggaam.  #bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus
Vlug vir die hoerery. Enige sonde wat ’n mens doen, is buite die liggaam; maar wie hoerery bedryf, sondig teen sy eie liggaam.

#bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus

Dinsdag 18 Junie 2019

Julle igaam is 'n tempel van die Heilige Gees

Of weet julle nie dat julle liggaam ’n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julself behoort nie?  I KORINTHIËRS 6:19 AFR53  https://bible.com/bible/5/1co.6.19.AFR53    #bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus
Of weet julle nie dat julle liggaam ’n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julself behoort nie?
I KORINTHIËRS 6:19 AFR53
https://bible.com/bible/5/1co.6.19.AFR53

#bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus

Maandag 17 Junie 2019

Een gees met Hom

Maar wie die Here aanhang, is een gees met Hom. I KORINTHIËRS 6:17
Maar wie die Here aanhang, is een gees met Hom.
I KORINTHIËRS 6:17 AFR53
https://bible.com/bible/5/1co.6.17.AFR53

#bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus

Sondag 16 Junie 2019

Neem die skild van geloof op

Behalwe dit alles neem die skild van die geloof op waarmee julle al die vurige pyle van die Bose sal kan uitblus. EFÉSIËRS 6:16 AFR53 https://bible.com/bible/5/eph.6.16.AFR53  #bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus
Behalwe dit alles neem die skild van die geloof op waarmee julle al die vurige pyle van die Bose sal kan uitblus.
EFÉSIËRS 6:16 AFR53
https://bible.com/bible/5/eph.6.16.AFR53