Dinsdag 17 Januarie 2017
Net Goedheid en Guns
Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe en ek sal in die huis van die HERE bly tot in lengte van dae
Woensdag 02 November 2016
Die liefde
Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie,
handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie,
is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid.
Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.
1 Korinthiërs 13:4-7
handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie,
is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid.
Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.
1 Korinthiërs 13:4-7
![]() |
| lockscreen / mobile wallpaper |
Donderdag 23 Junie 2016
My hulp is van die Here
Donderdag 12 Mei 2016
Die oë van die Here - Psalm 34
Saterdag 16 April 2016
Dink, Here, aan u barhartigheid
Sajin.
Dink, Here , aan u barmhartigheid
en u goedertierenhede,
want dié is van ewigheid af.
PSALMS 25:6
Donderdag 14 April 2016
Lei my in U waarheid {Psalm25}
He. Lei my in U waarheid en leer my,
want U is die God van my heil.
U verwag ek die hele dag.
Psalm 25:5
Maandag 11 April 2016
Jesus - die weg, die waarheid, die lewe
Donderdag 07 April 2016
Woensdag 06 April 2016
Almal wat U verwag sal nie beskaamd staan nie
Gimel. Ja, almal wat U verwag, sal nie beskaamd staan nie.
Hulle sal beskaamd staan wat troueloos handel sonder oorsaak.
PSALM 25:3
AFR53
Woensdag 30 Maart 2016
Die geloof is uit die gehoor
Vrydag 18 Maart 2016
My God, op U vertrou ek {Psalm25}
Bet.
My God, op U vertrou ek;
laat my nie beskaamd staan nie;
laat my vyande oor my nie juig nie.
Psalm 25:2
Donderdag 17 Maart 2016
Maandag 14 Maart 2016
Ons sondes verruil vir geregtigheid in Jesus Christus
Maandag 07 Maart 2016
Maandag 29 Februarie 2016
Werp al julle bekommernis op Hom
Donderdag 04 Februarie 2016
Voete soos die van 'n ribbok
Maandag 01 Februarie 2016
Ek het julle uitverkies
Johannes 15:16
Julle het My nie uitverkies nie, maar Ek het julle uitverkies en julle aangestel om vrug te gaan dra en dat julle vrug kan bly, sodat wat julle die Vader ook al in my Naam vra, Hy julle dit kan gee.
Woensdag 20 Januarie 2016
Ons het Hom lief
Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.
1 Johannes 4:19
1Johannes 4:18-21
18Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie.
19 Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.
20 As iemand sê: Ek het God lief — en sy broeder haat, is hy ’n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het nie?
21En hierdie gebod het ons van Hom dat hy wat God liefhet, ook sy broeder moet liefhê.
![]() |
| lockscreen |
Vrydag 01 Januarie 2016
Gedagtes van vrede, 'n hoopvolle toekoms
Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11
Dinsdag 01 Desember 2015
want so lief het GOD die wêreld gehad
Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Johannes 3:16
Teken in op:
Plasings (Atom)



















































