Bladsye

Maandag 07 September 2015

Ek is tot alles in staat deur Christus


Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Filippense 4:13

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee.
Filippense 4:13


12) Ek weet wat armoede is en ek weet wat oorvloed is; van alles het ek ondervinding: om genoeg te hê om te eet sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly.

13) Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.

Filippense 4:12-13

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking